Bou jou eie labirint
Dec 03, 2018
2 minutes
![](https://article-imgs.scribdassets.com/kacksa1z47o0vjp/images/fileKUEIKDYF.jpg)
Mense verskil oor die vereistes vir ’n labirint. Sommige glo jy moet eers die beste plek vind met behulp van koperwiggelroedes wat aandui waar die aarde se energielyne loop, amper soos waterwysers. Ander glo weer enige labirint is goed, dit maak nie saak hoe of waar dit gebou is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days