Weg! Platteland

Plant ’n byebanket

Is daar ’n beter klankbaan vir die somer as die gezoem van bye wat van blom tot blom dartel en in hulle soektog na nektar en stuifmeel (waarskynlik heeltemal onwetend!) help om minstens ’n derde van die vars vrugte, groente, neute en sade wat ons eet, te bestuif?

Daar is verskeie maniere om ’n oase vir bye te skep sonder om jou eie byekorf te kry…

1 Maak organies tuin

Wat is die punt daarvan om ’n “byeoase” te skep as jy die hardwerkende werkerbye ieder geval met insekof onkruiddoders gaan vergiftig? Hierdie middels – selfs die organiese soort – is nie net skadelik vir insekte nie, maar ook vir kinders en volwassenes wat die tuin besoek.

Ja, dit gaan dikwels broekskeur aan die begin as jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland5 min read
Die Voëlsoekers
Hopeloos te min mense weet van hierdie lieflike tuin by Caledonstraat 49 wat in November verlede jaar sy 25ste bestaansjaar gevier het. Die 16ha huisves twee damme, waaronder die Van Kerveldam wat in 1811 as George se eerste waterreservoir gebou is,
Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou

Related Books & Audiobooks