Tussen die boom en die byewas
Dec 03, 2018
2 minutes
TEKS JOHAN VAN ZYL
FOTO’S PETER VAN NOORD
Sewe jaar gelede, lánk voor Facebook die riemtelegram as bemarkingskanaal uitgestof het, moes Lulu Edy-Roderick, ’n administratiewe assistent by die Durbanse Botaniese Tuin – die oudste oorlewende botaniese tuin in Afrika – help om die publiek in te lig met ’n inleidende werksessie oor bye wat daar aangebied sou word. G’n mens
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days