Weg! Platteland

Die Brundyns spring op die byeboerwa

Op 29 Desember 2017, midde-in hulle jaarlikse somervakansie, sit Marius Brundyn gou sy rekenaar aan. In die stroom e-posse wat outomaties aflaai, is daar één wat onmiddellik rillings teen sy ruggraat afstuur: Dit kom van die internasionale landbouchemiese maatskappy waar hy in daardie stadium werk, en in die onderwerpveld staan iets soos “retrenchments” (of enigeen van daardie politiek korrekte mooibroodjies wat maatskappye bak omdat hulle te skaam is om te sê “Pak jou goed en skoert, Ferreira”).

Twee maande later, einde Februarie, was Marius amptelik deel van ons hemelhoë werkloosheidsyfer, wat volgens Statistieke Suid-Afrika in die derde kwartaal van 2018 tot 27,5% gestyg het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland5 min read
Die Voëlsoekers
Hopeloos te min mense weet van hierdie lieflike tuin by Caledonstraat 49 wat in November verlede jaar sy 25ste bestaansjaar gevier het. Die 16ha huisves twee damme, waaronder die Van Kerveldam wat in 1811 as George se eerste waterreservoir gebou is,
Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou

Related