Weg! Platteland

Alle paaie lei na nuwe planne

Dit was net voor sonop toe ek suidwaarts uit Cody in die Amerikaanse staat Wyoming ry. Ek het sleg geslaap, oor weke heen, omdat ek ontuis was by myself en geestelik verlore ná ’n lewenskrisis.

Dié prairielandskap het my laat dink aan Namibië, veral daardie pylreguit klim noord uit die Gariep op pad na Grünau, met tolbosse en hier en daar ’n eensame springbok. Hier in Wyoming was dit net sagebrush (Amerikaanse byvoet) en ’n eensame pronghorn (Amerikaanse takbok).

Daar is iets astraals daaraan om alleen op ’n onbekende langpad te reis: Die kajuit is soos ’n kokon om jou, die landskap abstrak. En toe vang my oog ’n naambord by ’n afdraaipad: Thermopolis – Hidden Paradise. En nét daar draai ek in.

Halfpad deur ’n verlate vallei, die pad

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi
Weg: Platteland9 min read
Ons Gaan Terug plaas Toe!
In ’n fraai vallei tussen Ngodwana en Waterval-Boven, omtrent 15km suidwes van die Sappi Ngodwanapapiermeule, draai jy van die besige N4 af en mik noord oor die Elandsrivier na die voet van ’n berg. Dit is hier waar jy Dombeya – ’n plaas en kwekery –
Weg: Platteland8 min read
Vir die Voëls…
Voëlfariseërs wat vroeg uit die vere is, gewaar hulle gewoonlik eerste: groepies grafstil zombies gewapen met gevaarlike verkykers, ore spits soos bakoorjakkalse, wat na ’n onopvallende bruin struik staar. Uit die halfdood bosgasie het blykbaar pas d

Related