Verkykerskop Hoeka toeka, ja, ja
Aug 27, 2018
3 minutes
TEKS JOHAN VAN ZYL
FOTO’S
PETER VAN NOORD
![](https://article-imgs.scribdassets.com/2a6mu08qbk7o0vku/images/file8I4GR6C8.jpg)
![f0047-01](https://article-imgs.scribdassets.com/2a6mu08qbk7o0vku/images/fileRE5SRG8P.jpg)
As jy Verkykerskop knap ná drie-uur op ’n weeksmiddag binnery, voel dié “plaasdorpie” tussen die plat sandsteenkoppe van die Klein-Drakensberg-platorand beslis meer na plaas as dorp. Behalwe ’n polisiekantoor, ’n koöperasie (waar jy darem petrol en diesel kan kry) en ’n algemene handelaar met kredietkaartgeriewe, is hier g’n teken van mens, dier, verkeer of kitsbank nie. Saligheid – in die oortreffende trap.
“Yes, welcome,” groet Proficient Dhlamini,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days