Weg! Platteland

Ontmoet die mense

Angie Gallagher

Angie, ’n kopieskrywer en digter van Johannesburg, het ongeveer ’n jaar gelede hier aangekom. Sy was op soek na stilte – en het dit hier gevind. “Ek het nie ’n spesifieke plek in gedagte gehad nie; ek het net geweet ek moet iewers in die Karoo kom bly. Op die ou end was Richmond die enigste dorp waar ek ’n huis te huur kon kry.” Vandag is sy nie spyt nie. “Dis ’n fassinerende plek en die gemeenskap het my omarm.” Haar plan was om net ses maande te bly, maar nou kan sy haarself nie hier sien

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland5 min read
Die Voëlsoekers
Hopeloos te min mense weet van hierdie lieflike tuin by Caledonstraat 49 wat in November verlede jaar sy 25ste bestaansjaar gevier het. Die 16ha huisves twee damme, waaronder die Van Kerveldam wat in 1811 as George se eerste waterreservoir gebou is,
Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou

Related