Weg! Platteland

Rooiberg   Die ‘Lasarus’ van Limpopo

Weet jy hoe ruik ’n naweek – ’n góéie naweek? Op Rooiberg ruik Saterdagoggende soos varsgebakte pannekoek met goddelooslik baie kaneelsuiker.

En dis nié jou snoet wat jou parte speel nie. Buite die ingang van die Rooiberg One Stop woeker vyf op-en-wakker wyse gryses agter die gasplate. Jy kan sien dis ’n liefdestaak wat hierdie spannetjie – almal inwoners van die Avondsrus-sekerheidsoord – al donkiejare met lekkerkry klaarkry: Cor Minnaar, oorspronklik van Pretoria, keer die pannekoeke sommer vyf-vyf op ’n slag uit; sy vrou, Hannetjie, Ludwig Uys en Jannie en Hettie Badenhorst salwe hulle om die beurt ruimskoots met kaneelsuiker; en dan rol Hannetjie of Hettie hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland5 min read
Die Voëlsoekers
Hopeloos te min mense weet van hierdie lieflike tuin by Caledonstraat 49 wat in November verlede jaar sy 25ste bestaansjaar gevier het. Die 16ha huisves twee damme, waaronder die Van Kerveldam wat in 1811 as George se eerste waterreservoir gebou is,
Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou

Related