Weg! Platteland

Ontmoet die mense

Maronika en Swannie Swanepoel

Eienaars van Koekepan

Die Swanepoels woon al amper 21 jaar op Rooiberg – “Swannie is van Rustenburg af hierheen verplaas in dieselfde maand wat lady Di dood is,” onthou Maronika – en het 14 jaar gelede die Koekepan-kroeg-en-restaurant gekoop.

“Dit was in 1967 die eerste algemene handelaar op die dorp – so ’n plaaswinkel waar jy ook petrol kon koop – voor hulle later die One Stop gebou het,” sê Swannie. “Deur die jare is die gebou ook as opleidingsentrum vir die myn gebruik, daar is konserte hier gehou, en later was dit ’n kerksaal én die jukskeiklub se klubhuis.”

As verkoopsverteenwoordiger vir Distell het Swannie die kontrei – “Rustenburg, Ellisras, Rooiberg, Thabazimbi, ” – deurkruis. Hy onthou in 1983 was Rooiberg ’n “besige myndorp met ’n hotel en daar waar Ukuthula nou is”, maar die afgelope twee dekades het dinge heelwat verander, sê hulle.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland5 min read
Die Voëlsoekers
Hopeloos te min mense weet van hierdie lieflike tuin by Caledonstraat 49 wat in November verlede jaar sy 25ste bestaansjaar gevier het. Die 16ha huisves twee damme, waaronder die Van Kerveldam wat in 1811 as George se eerste waterreservoir gebou is,
Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou

Related