Weg! Platteland

AS DIE wol waai!

Die uitsig na die ooste toe wil-wil ’n mens se asem wegslaan: uitgestrekte vlaktes, blougrys berge, ’n vreedsame soort stilte, Cradock in die verte. Dít is wat jy sien van Kareelaagte af, ’n skaapplaas op die grondpad tussen Nieu-Bethesda en die N9. Die naaste “groot” dorp is Graaff-Reinet, 60 km in die teenoorgestelde rigting.

Dit is skeertyd op Langlaagte. Die kwik staan op 30 ºC en hoë wolke kondig aan daar’s ’n donderstorm op pad. Hier en daar breek ’n skoot sonlig deur wat sorg vir die lieflikste gloed op die vlakte. Dit is moeilik om Karoolig te beskryf: Wat party mense sal afmaak as ’n vaal halfwoestyn, verander

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland5 min read
Die Voëlsoekers
Hopeloos te min mense weet van hierdie lieflike tuin by Caledonstraat 49 wat in November verlede jaar sy 25ste bestaansjaar gevier het. Die 16ha huisves twee damme, waaronder die Van Kerveldam wat in 1811 as George se eerste waterreservoir gebou is,
Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou

Related