Weg! Platteland

Die voortreflike (vleis)familie Smit

Ons almal ken minstens een droewige verhaal van ’n eens vooruitstrewende familiebesigheid wat op ’n dag – poef! – lepel in die dak steek. Agterna kry persoonlikheidsbotsings of generasiegapings die skuld; soms wou die span ou en nuwe osse eenvoudig nie ewe hard – of in dieselfde rigting – vorentoe beur nie; ander kere kom die dood soos ’n dief in die nag terwyl daar geen opvolgerplan of strategie in plek is nie.

Maar by Van Riebeeckstraat 31 op Rawsonville, sowat 90 km noordoos van Kaapstad en net duskant Worcester, doen die voortreflike familie Smit al 51 jaar sake, selfs al het die doodsengel reeds drie keer sleutelfigure kom wegraap en stormsterk suidoosters van verandering deur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland5 min read
Die Voëlsoekers
Hopeloos te min mense weet van hierdie lieflike tuin by Caledonstraat 49 wat in November verlede jaar sy 25ste bestaansjaar gevier het. Die 16ha huisves twee damme, waaronder die Van Kerveldam wat in 1811 as George se eerste waterreservoir gebou is,
Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou

Related