Weg! Platteland

Ontmoet die mense

Goodness Masoka

Kassier en assistent by Top End Biltong & Butchery

Goodness woon sedert 2010 op Nieu-Hanover toe haar ouers ’n HOP-huis op die dorp gekry het – voor dit het hulle op ’n plaas gewoon. Haar pa, vertel sy, is sedertdien oorlede.

Ná vier jaar hier by die slaghuis – eers net as assistent en net oor naweke – eet sy nie eintlik meer vleis nie.

“Ek sal nog so nou en dan beesvleis eet, maar ek dink ek hou nie eintlik meer van vleis nie.” Sy lag. “Maar ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland5 min read
Die Voëlsoekers
Hopeloos te min mense weet van hierdie lieflike tuin by Caledonstraat 49 wat in November verlede jaar sy 25ste bestaansjaar gevier het. Die 16ha huisves twee damme, waaronder die Van Kerveldam wat in 1811 as George se eerste waterreservoir gebou is,
Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou

Related