Ons gaan tuin ter
May 28, 2018
3 minutes
DEUR MAJA PALM
![](https://article-imgs.scribdassets.com/8s73iio39c7o0vni/images/fileVIUBLDV5.jpg)
![f0092-02](https://article-imgs.scribdassets.com/8s73iio39c7o0vni/images/file41CV5LQL.jpg)
Maak tuin op die natuur se manier
Tradisionele tuinmaak is nie noodwendig “groen” nie. ’n Groot grasperk, steriele plante en ’n gedurige “aan die kant maak” krap die tuin se ekostelsel deurmekaar én verjaag goeie insekte soos skoenlappers, bye en liewenheersbesies. Boonop verg dit baie water en harde werk.
Dr. Johan Wentzel van die Wildflowerkwekery by Hartbeespoortdam weet hoe om sáám met die natuur te werk. Hy was eers ’n geofisikus, maar
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days