Weg! Platteland

Bekoor deur kokerbome

“Kokerbome fassineer my vandat ek die eerste keer een gesien het,” sê Marina Bothma (foto regs bo), eienaar van Koms. “Ek het my omtrent verkyk.”

Dié gebore Bolander en haar man, Tiekie, het 13 jaar gelede van die Hexriviervallei na die Oranjeriviervallei in die Noord-Kaap verhuis en dis hier waar sy deur kokerbome bekoor is.

Haar broer Kosie Laubscher, wat ’n allemintige 4 000 kokerbome in sy wildkamp buite Keimoes gehad

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland5 min read
Die Voëlsoekers
Hopeloos te min mense weet van hierdie lieflike tuin by Caledonstraat 49 wat in November verlede jaar sy 25ste bestaansjaar gevier het. Die 16ha huisves twee damme, waaronder die Van Kerveldam wat in 1811 as George se eerste waterreservoir gebou is,
Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou

Related