Weg! Platteland

Slimmer as waterslim   Plant ’n taai tuin wat nét reën vra

Suid-Afrika is ’n droë land, maar ’n mens sal dit nooit sê as jy kyk na ons skoutuine nie. Dié word steeds oorheers deur welige tuinboukundige plante in die Britse tradisie wat in die somer groei en blom.

In ’n “normale” jaar is Suid-Afrika se gemiddelde reënval ’n skamele 497 mm – aansienlik laer as die wêreldgemiddeld van 860 mm. ’n Smal strook langs ons oosen suidkus kry wel ’n skaflike hoeveelheid reën wat meer eweredig versprei is deur die jaar, maar oor amper die ganse binneland en die westelike deel van die land is die reënval uiters seisoenaal. Sowat 65% van die land kry minder as 500 mm reën per jaar, en 21% kry minder as 200 mm. Die enigste reën wat ’n mens oorvloedig kan noem, val hoog in die Drakensberg en die berge in die Wes-Kaap.

Om ons status as droë land ’n aks droewiger te maak groei

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland5 min read
Die Voëlsoekers
Hopeloos te min mense weet van hierdie lieflike tuin by Caledonstraat 49 wat in November verlede jaar sy 25ste bestaansjaar gevier het. Die 16ha huisves twee damme, waaronder die Van Kerveldam wat in 1811 as George se eerste waterreservoir gebou is,
Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou

Related