Weg! Platteland

Trooskos teen die koue

Sampioensop met brandewyn

Die eenvoudige geure van dié ryk, dun sop vat tyd om tot hulle reg te kom. Halveer die resep indien jy dit as deel van ’n driegangete gaan voorsit.

Genoeg vir 6

Bereidingstyd 20 minute

Gaarmaaktyd 1-1. uur

JY BENODIG

1 kg sampioene – gebruik bruin-, portabellini-of porcinisampioene of ’n mengsel
4 koppies (1 ℓ) goeie tuisgemaakte hoender-of groenteaftreksel
¼ koppie (60 ml) botter
½ koppie (125 ml) salotte, fyngekap
6 takkies vars tiemie
1 takkie roosmaryn
1 knoffehuisie, fyngedruk
½ koppie (125 ml) brandewyn of konjak
½ koppie (125 ml) room
kruiecroutons en ekstra gebraaide sampioene om voor te sit (opsioneel)

SÓ MAAK JY

Breek die stingels uit die sampioene en hou die koppe eenkant. Gooi die sampioenstingels in die hoenderaftreksel en laat dit vir minstens

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland5 min read
Die Voëlsoekers
Hopeloos te min mense weet van hierdie lieflike tuin by Caledonstraat 49 wat in November verlede jaar sy 25ste bestaansjaar gevier het. Die 16ha huisves twee damme, waaronder die Van Kerveldam wat in 1811 as George se eerste waterreservoir gebou is,
Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou

Related