Weg! Platteland

’n Snoesige wolk van heilsaamheid

Grootwordjare op die platteland is ’n seëning wat ’n mens eers na waarde skat wanneer jy daarop terugkyk. En inderdaad is ek vandag, in ’n wêreld van hiperkonnektiwiteit, globalisering en ’n algehele afbreek van gemeenskapstrukture diep dankbaar ek kon vir ’n wyle toegedraai wees in daardie snoesige wolk van bekendheid, konsekwentheid, heilsaamheid en, ja, ook onbewustheid.

As ek doodeerlik moet wees, kan ek my seker afvra: Hoe idillies kon dit werklikwaar gewees het tussen 1990 en 1994, my laerskooljare in die Hennopsriviervallei? Die land was in ’n oorgangsfase: Townships was aan die brand, die reuk van buitebande en voorstedelike angs het die lug gevul, en niemand kon onaangeraak voel nie.

Vandag onthou ek die klokoefeninge by die skool: ’n kort

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland5 min read
Die Voëlsoekers
Hopeloos te min mense weet van hierdie lieflike tuin by Caledonstraat 49 wat in November verlede jaar sy 25ste bestaansjaar gevier het. Die 16ha huisves twee damme, waaronder die Van Kerveldam wat in 1811 as George se eerste waterreservoir gebou is,
Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou

Related