Weg! Platteland

Ontmoet die mense

David Macvay

David en sy vrou het vyf haar gelede uit Randfontein na Kathu gekom om by die myn te werk. Hy werk vir ’n springstofmaatskappy en sy vir ’n maatskappy wat watersuiwering behartig.

“Ons albei het nog altyd daarvan gedroom om ons eie besigheid te hê. Toe ek dus die geleentheid sien om die koffiewinkel oop te maak het ek bedank en baie van my pensioengeld daarin gestoot,” sê David. Die plek het onlangs eers oopgemaak en dis nog vroeg om te sê of dit ’n sukses is, maar sover, sê David, gaan dit goed met The Daily-koffiewinkel.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou
Weg: Platteland2 min read
Vrede In Die Eenvoud
Ek het al gewonder, as ek die bome en strate van my omgewing verlaat vir die stilte en die oopte van die Suid-Kaap se paaie, waarom ek juis dáár makliker ’n filosoof sou kon wees. Dalk is dit die eenvoud van die natuur wat dan plek maak vir gedagtes,
Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi

Related