UP YOUR game
Apr 17, 2019
3 minutes
Adri Kitshoff-Botha
Photo © Mogens Trolle
GRONDGEBRUIK-BESTUURSMODEL VIR DIE PRIVAAT WILDBEDRYF VAN SUID-AFRIKA
TREES (Tourism Research in Economic Environs & Society) en die NoordWes-Universiteit se Toerismebestuurskool het onlangs hierdie baie interessante studie gepubliseer. Die studie is gegrond op kwalitatiewe navorsing, dus onderhoude met wildboere wat oor ’n tydperk van drie jaar gedoen is. Die studie is befonds deur WRSA en die NRF en WRSA-lede het daaraan deelgeneem. Daar is onder meer gekyk na demografie, grondgebruik, ekonomie, uitdagings in die wildbedryf en wildboere se moontlike toekomstige
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days