SAMEHORIGE GEMEENSKAPSGEES
![wilranmag190201_article_012_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/9i1nnibif47o10ej/images/fileRLI51EM1.jpg)
was ’n moeilike jaar vir die sakewêreld en mense in die algemeen. Die wêreldekonomie wankel nog weens die krisisse tussen President Trump en Kim Jung Il, Brexit-kopsere vir die Verenigde Koninkryk en die Chinese groei wat gedaal het van sy tradisionele hoogtes. Die Suid-Afrikaanse ekonomie het genoeg uitdagings gehad met ’n swak geldeenheid, staatskaping, staatsbeheerdeondernemings wat nie funksioneer nie, en stadige groei, vererger deur populistiese politieke retoriek en die dreigement van grondonteiening sonder vergoeding. Voeg hierby die erge droogte in die Wes-Kaap, Oos-Kaap, Vrystaat, Noordwes en ander gebiede. In die suidwestelike bosveld van Limpopo (Waterbergdistrik) is hierdie reënseisoen (die eerste deel
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days