BEDRYFSKAMERFOKUS: HARTLAND 2018 Hoogtepunte
Feb 20, 2019
2 minutes
deur Marietjie Wentzel in gesprek met Pieter Ernst Jnr.
![wilranmag190201_article_032_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/846mz3vjpc7o10ev/images/fileEA9H0IAB.jpg)
Die bedryfskamer bedien wildboere in ’n uitgebreide streek in Suid-Afrika se Noordwes-provinsie. Hartland val in die Dr. Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit, wat uit ’n paar plaaslike munisipaliteite bestaan, naamlik City of Matlosana (Klerksdorp), Maquassi Hills (Wolmaransstad) en ’n hele paar ander kleiner dorpies in die omgewing.
Hartland is ’n bedrywige bedryfskamer! Die lede het harte wat warm klop vir die wildbedryf en hulle gemeenskap.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days