TV Plus Afrikaans

Skade en skande

Palesa (Busisiwe Xaba) se wêreld stort ineen en daar is nie veel wat sy daaromtrent kan doen. Sy het gedink sy het haar verlede agtergelaat nadat sy weens haar onwettige sekswerk gearresteer is, maar in die volgende twee weke (Kope Magae) se hotelsitkamer geskors omdat sy ongewenste aandag lok. En nou is sy bevrees die Morokas gaan haar ook as hul huiswerker afdank nadat dit bekend geword het hulle het ’n prostituut in diens. “Palesa is bekommerd sy gaan werkloos wees,” voeg die aktrise by. Maar Palesa kan nie te lank oor haar emosies tob of van die wêreld wegkruip nie. Sy moet veg om haar naam in ere te herstel en haar werk te behou.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related