TV Plus Afrikaans

Wie gaan koning(in) kraai?

Die paramedikus Danny Jantjies (Bradley Olivier) is nie baie trots op sy familie en die onderduimse praktyke waarby hulle betrokke is nie.

Tim Jantjies (Leslie Fong), Danny se pa, is ’n bendebaas met verskeie verbintenisse. Maar waar pas Danny se ma, Vida Jantjies (Vinette Ebrahim), in? Tot dusver was daar nie veel oor haar bekend nie, maar dit verander wanneer sy onverwags haar verskyning in Pretoria maak.

Sy het haar eie agenda en Tim is haar teiken. En intussen probeer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related