’n Geheime wapen
Feb 21, 2020
2 minutes
DEUR ELRI BOUCHER.
![tvplusafri200226_article_014_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/6e9aufh9fk7o9j3h/images/file2XA7XGUW.jpg)
![tvplusafri200226_article_014_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/6e9aufh9fk7o9j3h/images/fileSP31PS69.jpg)
Wade en Zoe (Dean John Smith en Lauren Josephs) se verlowing is gedoem! Die paartjie se verhouding is al sedert begin Februarie wankelrig as gevolg van (Denise Newman), Zoe se tannie, en Bridgette se werknemer Tim (Marco Spaumer) se sabotasie. Die twee meen Wade is nie goed genoeg vir Zoe nie, en daarom wil hulle die huwelik keer. En watter
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days