Verleidelike baas
![tvplusafri200226_article_018_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/18kjs89c8w7o9j3q/images/fileBW0YEBFP.jpg)
![tvplusafri200226_article_018_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/18kjs89c8w7o9j3q/images/fileXDX0VZR2.jpg)
Jy kan nie ’n goeie vrou onderdruk nie. Steffy Forrester (Jacqueline MacInnes Wood) het ’n moeilike tyd agter die rug nadat dit bekend geraak het sy het by haar destydse man en huidige verloofde, Liam (Scott Clifton), se sluwe sakemanpa, Bill Spencer (Don Diamont), geslaap en met sy kind swanger geraak.
![tvplusafri200226_article_018_01_03](https://article-imgs.scribdassets.com/18kjs89c8w7o9j3q/images/fileU45P761J.jpg)
![tvplusafri200226_article_018_01_04](https://article-imgs.scribdassets.com/18kjs89c8w7o9j3q/images/fileC96LS17M.jpg)
Steffy het haar nie daardeur laat onderkry nie en wou bemagtig voel. Sy het die gulde geleentheid gekry toe sy einde Februarie as die nuwe HUB van Forrester Creations aangestel is.
![tvplusafri200226_article_018_01_05](https://article-imgs.scribdassets.com/18kjs89c8w7o9j3q/images/fileUI0FXWEZ.jpg)
![tvplusafri200226_article_018_01_06](https://article-imgs.scribdassets.com/18kjs89c8w7o9j3q/images/fileO0ZE0IK4.jpg)
“Dié besluit is geneem deur (John McCook), en Steffy se pa, (Thorsten Kaye), het later die wysheid daarvan ingesien en saamgestem,” sê Jacqueline. “Sy het altyd Eric en Ridge se raad oor groot kwessies gevra. Dit sal nie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days