TV Plus Afrikaans

Oorleef storms

Survivor: Island Of The Idols

Seisoen 39 Sondae M-Net (*101) 18:00 (begin 23 Februarie)

Jeff Probst is gewoonlik koel en kalm as die aanbieder van die TVrealiteitsreeks Survivor (2000-nou), maar die 39ste seisoen het die 58-jarige Jeff se bloed soms laat kook. Hy het op sy sosiale media uitgevaar teen sy base by CBS (netwerk) en by aanhangers probeer verskoning maak met die plasing: “Al is ons al 20 jaar lank op die lug, het ons steeds nie die reg om ons eie lokprente goed te keur nie. Dis onverstaanbaar en pyning my om saam met julle te kla oor @SurvivorCBS, maar hier is ek.”

PROMOSIE-PROBLEME

Dis omdat die CBS-base ’n promosie vir die seisoen goedgekeur het wat die eerste stamraadsvergadering insluit en wys wie se fakkel uitgedoof word. “Ons (die program se vervaardigers en die skepper

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related