TV Plus Afrikaans

Ses belangrike vrae

Tropika Island Of Treasure Curacao Seisoen 9 Dinsdae SABC3 (*193) 19:30 (begin 3 Maart)

Toe ses gewone Suid-Afrikaners laat November 2019 na die tropiese eiland Curaçao in die Karibiese See gevlieg het, het hulle geen idee gehad saam met watter celeb-deelnemers hulle vir dié seisoen van Tropika Island Of Treasure (2008-nou) in ’n span sou wees nie. Daardie antwoord kry hulle in die uitdaging in episode 1. Maar die “super-ses” het hul eie gunstelinge. Ons het ses belangrike vrae vir hulle gevra.

1 As jy op die WWE-styl die program moes binnekom, watter liedjie speel, watter klere dra jy en wat sê die aankondiger?

Caldine: Juice (2019) deur Lizzo, in ’n oranje pak om my opponent onder die indruk te bring ek is snaaks! Aankondiger: “Vurig en iemand met wie rekening gehou moet word. ’n Spesery met byt.”

Free (2019) deur AKA.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related