TV Plus Afrikaans

’n Skokkende einde

Die trane het gevloei toe een van 7de Laan (2000-nou) se gunstelingkarakters, die prokureur Xander Meintjies (Theodore Jantjies), onlangs in ’n gru-ongeluk dood is. En dit by die begrafnis van sy seun, Daniel (Kynan Lottering), wat sy stryd teen sy beenmurgsiekte verloor het. Xander is deur ’n motor getref toe hy die pad wou oorsteek en het in Vanessa (Ingrid Paulus) se arms gesterf, vir wie hy net daardie oggend gevra het om (weer) met hom te trou.

“Dit was nie vir my ’n verrassing nie,” sê Theodore oor sy karakter se dood. “Sedert ek bedank het (in September 2019), het ek en die skrywers lang gesprekke gehad oor hoe om Xander te groet en ek het ’n sterk gevoel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Nuwe Vennootskap
Net wanneer ons gedink het ons is klaar met die booswig Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) en al haar drama toe sy in September vanjaar in ’n inrigting opgeneem is, kom haar voormalige handlanger Emile (Christian Bennett) en maak amok in Arendsvl

Related