TV Plus Afrikaans

KRISTIEN SE OMMEKEER

Dinge is al sedert September 2019 krapperig tussen Kristien en Bart ná haar ineenstorting. Dit het alles begin met die hygromanskrywer Jacques (Armand Aucamp) se grumoord.

Kristien het Jacques gehuur om (Kate Roothman)(Sean van Noordwyk) te verbreek. Sy wou Anna straf omdat Anna per ongeluk Kristien se verkragting – wat jare gelede plaasgevind het – aan die media verklap het. Maar Jacques het nie by Kristien se plan gehou en haar nie net verlei nie – hy het Anna verkrag! “Die skuldgevoelens oor Jacques se daad het Kristien gebreek,” sê Marlee, juis omdat haar karakter deur dieselfde trauma is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g