Sê jou sê
Jan 10, 2020
2 minutes
![tvplusafri200115_article_070_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/45k8l4fv7k7o9jcq/images/fileJ0VDXGHC.jpg)
Ek haal my hoed af vir Daniel in Arendsvlei. Die jong seun het so baie probleme in sy lewe, maar hy glimlag altyd. Meer sepies het karakters soos hy nodig. – SYLVIA, FACEBOOK
Die onlangse episode van Laetitia en Daniel se Kersfees was die heel mooiste in Arendsvlei! ’n Mens is so geneig om maklik te kla
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days