TV Plus Afrikaans

Stormsterk drama

Verlede jaar het op ’n moeilike noot afgeskop vir die geliefde Mrs J. (Theresa Sedras) wat in Januarie moes toekyk hoe haar man, Ronald (Ivan Abrahams), elke dag agteruitgaan weens die aftakelende Alzheimersiekte. Hy is uiteindelik in ’n versorgingseenheid in sy tuisdorp Port Elizabeth opgeneem en Mrs J. gaan kuier steeds gereeld vir hom.

JALOESIE

Ander paartjies was ook ongelukkig op die liefdesfront. Die argitek Tim (Marco Spaumer) en Suidooster-Eiendomme se sekretaresse,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related