Eiland-lewe
Dec 27, 2019
2 minutes
DEUR EMILE BUTLER-O’BRIEN
Meeulanders
Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:00 (begin 7 Januarie)
Ryna van Rensburg (Michelle Burgers, Emma van Rhijn in Vallei Van Sluiers, 2010-2015) is ’n gebroke vrou in Meeulanders (1996). “Sy het gesien hoe haar man en seuntjie doodbrand, en vlug na die Weskus om aan haar verlede en die pyn te ontsnap,” vertel Michelle.
Sy vind ’n heenkome in Saldanha en besluit om vir drie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days