Bradley Olivier
Dec 12, 2019
3 minutes
DEUR ELRI BOUCHER. FOTO: KYKNET.
Die paramedikus Danny Jantjies (Bradley Olivier) in die sepie Binnelanders (2005-nou) is graag die ridder op ’n wit perd. Bradley (32) sê dis juis Danny se heldedade wat hom gereeld in die moeilikheid laat beland. Soos die ambulanskapingfiasko vroeër vanjaar. Danny wou eintlik net sy vriendin Tracey (Melinda Brink) uit die kloue van ’n geldskieter red, maar dinge het skeefgeloop en Jax (Kim Syster), met wie hy toe uitgegaan het,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days