TV Plus Afrikaans

Liefdesoorlog

Liam Spencer (Scott Clifton) is ’n gebroke man. Sy vrou, Steffy (Jacqueline MacInnes Wood), het hom verkul deur in Maart by sy pa, “Dollar” Bill (Don Diamont), te slaap en nou verwag sy Bill se baba –Liam se broer . . . haar eie swaer. Hoewel Steffy Liam om vergifnis gesmeek het, wil hy glad nie bes gee nie. “Liam voel almal in sy lewe het hom verraai, daarom bly hy in ’n motel,” sê Scott. “Hy wil heeltemal afgesonder wees. Hy weet nie of hy nog in Los Angeles wil bly nie. Hy is op sy laagste laagtepunt.”

Maar daar is ’n lig aan die einde van die tonnel. Sy eksvrou, Hope (Annika Noelle), het na hom uitgereik.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related