TV Plus Afrikaans

Duur onderhandelings

Die mynwerker Phindile Shezi (Simphiwe Ngema) is glad nie opgewonde wanneer haar oom Bangizwe (Luzuko Nkqeto) opdaag nie. “Hy is die laaste mens wat Phindi wil sien,” sê Simphiwe. Phindi is steeds vies dat haar familie haar agter (Muzi Mthabela, Duma in Isibaya, 2013-nou) toe sy net 13 was – veral noudat sy liefde gevind het by burgemeester Sechaba Moloi-Matabane (Motlatsi Mafatshe). Phindi en Sechaba het die knoop al in September deurgehaak om seker te maak sy trou met iemand van haar keuse en nie iemand wat vir haar gekies is nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related