TV Plus Afrikaans

Kos in ’n kits

20 Years Of Jamie Oliver

Spesiale program Dinsdag 24 Desember BBC Lifestyle (*174) 20:00

Die jaar 2019 is die glanssjef Jamie Oliver se 20ste herdenking van sy debuut in sy kosmaakprogram, The Naked Chef (1999-2001). Sedertdien het hy die wêreld oorgeneem met sy resepteboeke (26 tot dusver), TV-programme (37 verskillende reekse tot dusver), kombuisware, sy eie speseryreeks, restaurant-franchises, opleidingsprogramme en nog meer. Hy het in 2000 met Juliette

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca