TV Plus Afrikaans

Doodsdrumpel

Die uitgewersmagnaat Bill Spencer (Don Diamont) het meer mense wat hom wil dood hê as vriende. Die lys van moontlike moordenaars was dus eindeloos toe Bill begin Desember geskiet is. “Mense hou nie van Bill nie. Hy is ’n manipuleerder met ’n lys aaklige dade op sy kerfstok. Dis nie lank voor iemand hom wil vermoor nie,” sê Don.

DIE FEITE

Die misdaad vind in Bill se huis plaas tydens ’n donderstorm wat die pistoolskoot uitdoof. Bill geniet ’n drankie op die balkon en hoor nie iemand is in sy kantoor nie. ’n Hand in ’n swart handskoen neem Bill se goue pistool van sy lessenaar af, lê aan, trek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related