Lag nog ’n slag
Nov 28, 2019
2 minutes
DEUR EMILE BUTLER-O’BRIEN.
![tvplusafri191204_article_034_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/1l1xqvnoqo7o9jkg/images/fileH7ZA9JNI.jpg)
Huis Lelieveld
Seisoen 1 Woensdae kykNET (*144) 20:30
Elke dag op die stel van die komediereeks oor die aftreeoord Huis Lelieveld is ’n droom vir die aktrise Karin van der Laag, wat die rol van die bekkige Martha Goosen vertolk. “Ek moet my opgewondenheid altyd in toom hou, want ek werk saam met gesoute Afrikaanse akteurs en mense wat ek
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days