Rose en rooiwyn
Nov 28, 2019
2 minutes
DEUR EMILE BUTLER-O’BRIEN.
![tvplusafri191204_article_039_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/19wkg87y87o9jku/images/file2SYJSZWZ.jpg)
Fiësta
Seisoen 21 Maandae kykNET (*144) 20:30
Carla MacKenzie wou nog altyd deel wees van die leefstylprogram Fiësta (2001-nou). “Ek het met Fiësta grootgeword en dit was en is steeds een van my gunstelingprogramme. En dit is in my huistaal, Afrikaans,” sê die 29-jarige Jacaranda FM-aanbieder wat einde November by Fiësta aangesluit het. “Dié span is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days