Mislukte sending
Nov 01, 2019
2 minutes
DEUR CRAIG FALCK.
![tvplusafri191106_article_004_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/3114akbkhs7o9jnt/images/fileTWIYXTDL.jpg)
Die TV-netwerk HBO se satiriese drama Succession (2018-nou, stroom seisoen 1 en 2 op Showmax) is ’n moeilike, diepgaande kykie na die disfunksionele Roy-gesin, verduidelik Brian Cox, die Skotse akteur wat die sieklike sakemagnaat Logan Roy speel. Hy’s uiters gemeen. Logan het baie opsigtelike en kwellende foute gemaak wat hom miljoene gekos het. Maar hy het elke keer weer
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days