TV Plus Afrikaans

Om liefdeswil

The Act

eisoen 1 Maandae M-Net (*101) 22:05 (begin 11 November) Nadat die liefdevolle ma Clauddine “Dee Dee” Blanchard op 14 Junie 2015 vermoor in haar huis aangetref is, is ’n soektog begin om haar vermoedelik ontvoerde, erg gestremde dogter Gypsy Rose te vind wie se rolstoel agtergelaat is. Inskrywings op die 48-jarige Dee Dee se Facebook-blad, wat oor verkragting en moord jubel, het die bure en die polisie die ergste, vir moord gearresteer en ’n byenes is oopgekrap. Dee Dee se geskiedenis van kindermishandeling, manipulasie en die bedrieëry van liefdadigheidsorganisasies is oopgevlek.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related