Landbouweekblad

BRIEWE

TALLE VRAE OOR MEYER SE AGENTSKAP ONBEANTWOORD

Die Landbou-ontwikkelings agentskap (LOA) met oudminister Roelf Meyer as hoof word al geruime tyd voorgehou as ’n agentskap wat die landbou onherroeplik gaan verander. Beleggers het hulself glo reeds met R840 miljard verbind in verskeie nie-oopboekprojekte, terwyl duisende van Suid-Afrika se groter boere ook glo gereed staan om vennootskappe met die regering te sluit om grondhervorming suksesvol te bespoedig.

’n Hele mond vol en baie werk wat gedoen sal moet word.

Die agentskap het ook op een of ander wyse daarin geslaag om groter magte van die regering te bekom. Die agentskap het blykbaar toegang tot waterregte en gaan voortaan ook die reg hê om staatseiendom (6 000 plase is betrokke) aan begunstigdes toe te ken. Wie almal vir hulp in aanmerking kom – en of politici in of

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related