Landbouweekblad

AKWAPONIKA – STELSEL VIR DIE TOEKOMS

Johannes Potgieter en sy vrou, Sonette, van die plaas Sandlaagte naby Alexandria in die Oos-Kaap het op 15 Oktober 2018 die eerste stene vir hul kommersiële akwaponika-eenheid gelê. Op 23 Desember kon hulle hul eerste oes aan die vakansiegangers van Kenton-on-Sea lewer. Johannes vertel laer reënval het hom gedwing om ’n alternatiewe inkomste op die plaas te soek om hom en sy gesin te onderhou.

“Dit is waardetoevoeging en vertikale groei. As die stelsel in volle produksie is, is die wins soortgelyk aan wat ek op 1 000 ha met beeste in hierdie gebied kan verdien – en 1 000 ha gaan jou R25 miljoen kos.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo