10 VRAE AAN KOSIE VAN ZYL
Feb 14, 2020
1 minute
![landbouza200221_article_011_02_01](https://article-imgs.scribdassets.com/61blcduerk7o9t43/images/file7SKKNZMH.jpg)
Mnr. Kosie van Zyl boer by Napier in die Overberg en is ’n mentor vir verskeie boere. Hy het ook in 2006 die bemagtigingsprojek Agri Dwala begin. Talle aandeelhouers pluk die vrugte van die boerdery op 1 200 ha.
Een eienskap van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days