STAAT BEGIN PRAAT OOR OPHEF VAN VEILINGSVERBOD
Feb 14, 2020
2 minutes
– JOYLENE VAN WYK
FOTO: JASPER RAATS
FOTO: JASPER RAATS
ALLE oë was teen druktyd op die regering se reëlingskomitee oor bek-en-klouseer nadat me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, onderneem het om ’n amptelike versoek dat die nasionale veilings-en-skouverbod weens die uitbreking van bek-enklouseer opgehef moet word, aan dié komitee oor te dra.
Sy het dié onderneming gemaak in
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days