Sonder bekwame staat gaan grondkwessie nêrens
Feb 14, 2020
3 minutes
NICO VAN BURICK nvburick@landbou.com
DA AR sal in die volgende 30 tot 50 jaar nie ’n politieke oplossing vir die grondkwessie kan wees nie, omdat die Grondwet die hervormingsproses kompliseer. Wat grondhervorming betref, sal daar net wenners en verloorders wees, sonder enige middelgrond.
Só het dr. Piet Croucamp, politieke ontleder aan die Noordwes-Universiteit, by die werksessie op die Noordwes-Universiteit se kampus in Potchefstroom gesê.
“Die Grondwet vergemaklik nie die proses nie. Die enigste manier om werklike grondhervorming
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days