Landbouweekblad

Die verhaal van twee seisoene

Die jongste oppervlakteramings van die Oesskattingskomitee toon ’n toename in die oppervlakte onder somersaaigewasse. Die raming is opwaarts aangepas van die aanvanklike 3,64 miljoen ha tot 3,967 miljoen ha. Dit is ’n toename van 9% vergeleke met die vorige jaar.

Daarteenoor is die sesde koringoesskatting verlaag van 1,6 miljoen ton in die vyfde skatting tot 1,5 miljoen ton. In die Wes- en Suid-Kaap het droogte die opbrengste kwaai geknou. In die besproeiingsgebied in die Noord-Kaap is opbrengste kleiner weens opbrengsverliese van 20-25% weens laat ryp.

Die koringoes is aansienlik kleiner as die oes van 1,9 miljoen ton in die vorige bemarkingsjaar. Gevolglik sal Suid-Afrika na raming sowat 2 miljoen ton koring moet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o