Landbouweekblad

Verstaan grondtoetsverslae

Die neem van grondmonsters is uiters belangrik – en dit word wyd beskou as die swakste skakel in diegrondtoetsproses. In die vorige aflewering van dié rubriek (“Grondontleding: Kragtige tegnologie word nog onderbenut”, LBW, 31 Januarie 2020) het ek begin raak aan die groot waarde van grondtoetse om produksiedoeltreffendheid te verbeter.

In hierdie opsig is dit die moeite werd om te let op die stelling van die wêreldbekende Suid-Afrikaanse grondwetenskaplike dr. Mart Farina: “Enigiemand wat ’n fortuin aan kunsmis bestee of ’n aanbeveling

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o