Landbouweekblad

Bietjie moedswilligheid?

DIE Instituut vir Rasseverhoudinge is bekend daarvoor dat hy baie doen om vir gewone burgers se regte te veg, maar Manie wonder tog of daar nie ’n bietjie moedswillige kwaadstokery was met sy onlangse “twyfel” oor Agbiz se standpunt oor onteiening sonder vergoeding nie.

Kort voor die aanvanklike sluitingsdatum (31 Januarie) vir kommentaar oor die voorgestelde wysiging van artikel 25 het die instituut met ’n “veldtog” begin om kwansuis by Agbiz en sy lede uit te vind wat hul standpunt oor onteiening sonder vergoeding is. Daar word beweer dat Agbiz die verslag van die presidensiële adviespaneel oor grondhervorming ondersteun het.

Manie meen dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad1 min read
Limpopo-pryse Bult Spiere
In Gauteng en KwaZulu-Natal het die pryse van grondtransaksies redelik stabiel gebly, en in Limpopo is ’n verbetering in byna driekwart van die distrikte opmerklik. Daar was 502 transaksies in Gauteng en 81 672 ha is vir R3,438 miljard verhandel. In