AfriForum gaan internasionaal praat oor skending van regte
Feb 07, 2020
2 minutes
— ANNEMARIE VAN BURICK
DIE drukgroep AfriForum het ’n internasionale veldtog begin teen burgerregteskendings, onder meer onteiening sonder vergoeding, plaasmoorde en haatspraak. Verskeie lande op feitlik al die vastelande gaan besoek word.
Mnr. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het op die bekendstelling in Pretoria verwys na lande soos Zimbabwe en Venezuela,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days